| |
Notas |
Geskakel aan |
| 1 |
Sarel Jacobus DU PLESSIS en
Dorothea Magdalena Josina (geb) DU PLESSIS het twee kinders gehad::
1. Charl Petrus Francois DU PLESSIS * 23.04.1942 , † Springs 16.08.1960
( Hy sterf in 'n motorfiets-ongeluk)
2. ? (Noemnaam: Hettie ) DUPLESSIS *___.___.___ x Nn | Dorothea Magdalena Josina DU PLESSIS
|
| 2 |
Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota -
Besonderhede weerhou. | Petronella Elizabeth JOOSTE
|
| 3 |
Johanna Aletta DU PLESSIS was die d.v.
Johannes Petrus DU PLESSIS en (Jacoba) Margaretha MOUTON | Johanna Aletta DU PLESSIS
|
| 4 |
Daar was 13 (dertien) kinders gebore uit die huwelik.
Ongelukkig het ek nie hulle besonderhede nie. | Familie: F188
|
| 5 |
Jacobus Frederik DU PLESSIS was die s.v.
Johannes Petrus DU PLESSIS en Jacoba Margaretha MOUTON. | Jacobus Frederik DU PLESSIS
|
| 6 |
Sy was die dogter van Willem Christiaan Bouwer en
Susara Johanna Magdalena (Sarie) Smith | Dirkina Jacoba (Rina) BOUWER
|
| 7 |
Blykbaar is al die kinders uit die eerste huwelik.
Die volgende kinders word in "Die du Plessis Familieboek", N. A. Coetzee genoem:
1. Hester Helena DU PLESSIS x Pieter Carl SMIT
2. Jacoba Margaretha DU PLESSIS x Johannes Andries JANSE VAN RENSBURG
3. Jacobus Frederik DU PLESSIS
4. Johannes Petrus DU PLESSIS
5. Anna Dorothea Sophia DU PLESSIS | Anna Sophia Dorothea JOOSTE
|
| 8 |
Maria was die dogter van Pierre ROUSSEAU en Anne RETIEF
van die plaas 'L'Arc dÓrleans | Maria ROUSSEAU
|
| 9 |
Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota -
Besonderhede weerhou. | Emmerentia KRUGER
|
| 10 |
Lambert en Debora het 3 dogters en 2 seuns gehad
1. Gertruida Anna Susanna STEENKAMP x Jacob Jacobus OLIVIER.
2. Lambert Hendrik STEENKAMP x Nn
3. Jacoba STEENKAMP x Nn
4. Pieter Willem STEENKAMP x Janetta Nn
5. Debora Maria STEENKAMP x Nn | Debora Maria JOOSTE
|
| 11 |
Hester Helena JOOSTE sterf in 1916, toe haar seun maar 2 jaar oud was.
Hy moes blybaar by die stiefpa bly, hoewel dié hom baie "STIEF" behandel het.. | Hester Helena JOOSTE
|
| 12 |
Ten minste een lewende individu word vermeld in hierdie nota -
Besonderhede weerhou. | Stephanus Jacobus (Fanie) JOOSTE
|
| 13 |
Hulle het 13 (dertien) kinder gehad. Ongelukkig het ek nie die besonderhede nie. | Wilhelmina Magdalena BEYLEVELD
|
| 14 |
Hulle het 5 kinders gehad::1. Jacobus SNYMAN * 1710, = 17.05.1761
× 02.09.1787 met Catharina Susanna JOOSTE * 1770
2. Gerrit SNYMAN * 1767, = 08.03.1767
x 29.03.1795 met Cornelia Francina JOOSTE * 1776
xx 03.10.1802 met Cornelia Gertruida SMIT
3. Christoffel Francois SNYMAN *1773 = 10.04.1773
x 06.01.1804 met Engela Elizabeth JOOSTE * 1786
4. Cornelis SNYMAN * 1780 = 16.04.1780
×÷ Sara Adriana JOOSTE * 1788 = 30.05.1788 †17.03.1839
5. Anna Susanna SNYMAN *1784, =19.09.1784
× Kaapstad 12.02.1804 met Frans Jacobus JOOSTE
[ *1783 † Winburg 05.11.1854 | Familie: F4
|
| 15 |
Hulle het tien kinders gehad, ses seuns en vier dogters. | Cornelia Susanna JOOSTE
|
| 16 |
Hulle trou met spes. lisensie op 24.10.1839 | Familie: F186
|
| 17 |
Hy was die seun van Joseph DE KLERK en Catharina VAN JAARSVELD. | Abraham DE KLERK, Joseph-sn.
|
| 18 |
In e-pos ontvang van Harry Jooste 20.09.2006, Word dié naam voorgestel i.p.v. foutiewe naam (Lasya) soos in "Pretorius oor drie eeue" aangegee. | Johannes Theodorus Lucas JOOSTE
|
| 19 |
Korreksie van "Pretorius oor drie eeue"
E-Pos van DR. ROBIN PELTERET 13 Nov 2006 | Judith Maria PRETORIUS
|
| 20 |
Korreksie van "Pretorius oor drie eeue"
e_Pos ontvang van Dr. Robin Pelteret, 13 Nov 2006 | Gerhardus Petrus KOTZE
|
| 21 |
Nicolaas Johannes Jacobus JOOSTE trou na die dood van sy eerste vrou (18.04.1877)
met Martha Elizabeth VAN WIJNGAARD. Hulle het net een kind gehad.
Ongelukkig het ek nie die besonderhede nie. | Familie: F189
|
| 22 |
Susanna was blykbaar nie getroud nie, daarom het haar kind die van JOOSTE gehad. | Susanna Alida JOOSTE
|
| 23 |
Susanna was blykbaar nie getroud nie, daarom het haar kind die van JOOSTE. | Susanna Alida JOOSTE
|